Modulekode | SPN 102 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | LW: Studente met 'n gevordered kennis van Spaans (bv vlak B1, B2 of hoër) word nie toegelaat om vir hierdie module te registreer nie. 'n Intensiewe inleidende studie van die Spaanse taal wat fokus op die aanleer van basiese kommunikasievaardighede naamlik luister, lees, praat en skryf. Dit bied ook 'n kort inleiding tot die kultuur van Spaansprekende lande. Hierdie module voldoen aan die vereistes vir vlak A vand die "Common European Framework of Reference for Languages". |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | SPN 101 |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 4 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Moderne Europese Tale |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App